Corona in die Nuwe Kannaland

COVID-KRONIEKE

Corona in die Nuwe Kannaland

Hoe het die coronavirus en die veranderde tye Kannaland laat verander, of het die groter Klein-Karoo verander? Hoe op aarde het vlermuise in die wêreldpolitiek beland? ABRAHAM H. DE VRIES vertel 'n paar ineenskakelende verhale.

Coronavirusse is groepe virusse wat longsiektes veroorsaak, meestal onder diere; Covid-19 is ’n nuwe, aansteeklike en dodelike siekte wat luidens berigte op 30 Desember 2019 by mense ontdek is in Wuhan, China. Die verskil tussen corona en Covid-19 word in Afrikaans soms met mekaar verwar.

Hoe het die coronavirus en die veranderde tye Kannaland laat verander, ’n klein gebied van vier dorpe: Ladismith, Zoar, Calitzdorp en Vanwyksdorp?

Of het die groter Klein-Karoo verander? Soos stukke dorpe en huise van die Vrystaat, soos dele van Gauteng? Ek wou hoor hoe die Covid-19-pandemie voorkom in gewone gesprekke, hier ver genoeg van die stad se beklemmende getalle. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.