×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Volstoom-aksie in die polsende hart van Cyril se staatsmasjien

MAAR IS DIT KUNS(MIS)?

Volstoom-aksie in die polsende hart van Cyril se staatsmasjien

Net toe die flentervuil winterwind op sy ysigste oor C. LOUISE KORTENHOVEN se verrinneweerde gemoed wou begin waai, word sy opgeroep tot hoër diens deur niemand anders nie as die president van hierdie immer geknelde stuk grond tussen Steenbok en Poolsee.

“DR. KORTENHOVEN,” kom die stem oor die foon, “kan jy aanhou vir die president?”

My eerste gedagte was dat MultiChoice se pogings om hulle nuwe dekodeerder aan my af te smeer nou regtig desperaat raak, maar iets het my gelukkig laat besef dis dalk die ware Mike Charlie Romeo wat met my wil praat.

En sowaar, ’n paar oomblikke later hoor ek dis régtig hy: “Louise, dis Cyril hier. Jammer om so laat te pla, maar ek het ’n guns om te vra."..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X