Pompeus en plegstatig saam met die vermoëndes in Franschhoek

DIT IS WINTER IN DIE BOLAND

Pompeus en plegstatig saam met die vermoëndes in Franschhoek

CHRIS DU PLESSIS doen nabetragting oor ’n Bolandse boekfees wat uiteindelik darem nie nét sleg was nie en met ’n ligstraaltjie geëindig het.

“SO dít is waar die moeilikheid begin het,” mompel waar ek staan voor wat misgis sou kon word vir die eerste McDonald’s-bordjie (opgerig in 1945) in Franschhoek. As ’n 11de-geslag-Du Plessis is ek, ten goede of ten kwade, ’n direkte afstammeling van die Hugenoot Jean Prieur du Plessis, wie se naam verskyn op ’n lys in ’n museum langs die Hugenote-monument.

Dié chirurg en edelman van Poitiers, Frankryk, het saam met twee vroue baie nakomelinge verwek, net soos sy kinders – veral sy seun Pieter – en sodoende Du Plessis die vyfde algemeenste Afrikaanse van in Suid-Afrika gemaak.

’n Blik op die pre-Afrika-geskiedenis van die clan onthul die twyfelagtige eer van ons afkoms van die hertogte van Du Plessis de Richelieu, wat kardinaal Armand du Plessis de Richelieu insluit, een van Europa se beroemdste veragtelike Machiavelliaanse despote...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.