’n Bloeitydperk vir Afrikaanse musiek

MUSIEK

’n Bloeitydperk vir Afrikaanse musiek

Geesdrif vir Afrikaanse musiek ontbreek glad nie. Meer Afrikaanse musiek bereik die ore van luisteraars as ooit tevore, skryf RIKU LÄTTI.

MIN boeke op aarde het 'n openingsin so treffend as Charles Dickens se A Tale of Two Cities:

“It was the best of times, it was the worst of times, it was the age of wisdom, it was the age of foolishness, it was the epoch of belief, it was the epoch of incredulity, it was the season of light, it was the season of darkness, it was the spring of hope, it was the winter of despair.”

Dis so ongelooflik goed dat ek dit in die era van kopiereggevegte net eenvoudig moes steel om die stand van Afrikaanse musiek in een sin op te som. Na verdere ondersoek het ek egter besef dat die volle sin nie sal deug om Afrikaanse musiek tans te beskryf nie, want daar is nie regtig veel negatief wat mens daaroor kan sê nie. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.