Die veelsydige joernalis wat liefs die kollig vermy

TOWERLAMP VIR BAIE

Die veelsydige joernalis wat liefs die kollig vermy

Amanda Botha is ’n joernalis, dokumentêre filmregisseur, skrywer van publikasies oor rugby, ballet, kuns, letterkunde én 'n kunskurator. HERMAN LATEGAN het haar 45 jaar gelede ontmoet toe hy 15 jaar oud was. Botha het onlangs 81 geword. Hulle kyk terug en loer ook vorentoe.

DIT is Vrydagmiddag 12:30 by die Hussar Grill in Mouillepunt en ek wag vir Amanda Botha. Sy is op pad, sy was eers by die troosdiens van Anneke van Niekerk, weduwee van die uitgewer Danie van Niekerk.

Anneke is onder meer die ma van die joernalis Elmari Rautenbach. Ek noem dit, want ek, Amanda en Elmari is almal alumni van die Hoërskool Jan van Riebeeck.

Ek dink aan al hierdie dinge terwyl ek wag en ook aan die radiodramas waaraan ek saam met Anneke in die 1980's gewerk het en hoe sy my altyd op my gemak laat voel het. Sy was ook die stem van Pinocchio...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.