Afrikaanse musiek wys steeds mooi hoe apartheid gewerk het
TRAAGHEID IN AKSIE

Afrikaanse musiek weerspieël die resultaat van wat gebeur as géén noemenswaardige kragte uitgeoefen word om apartheid te ontwortel nie, en jy sien dit ook in die gehore, sê RIKU LÄTTI.
PARTY wit mense is nie rassisties nie, maar die afwesigheid van ’n bruin en swart stem in sekere kategorieë val hulle nie noodwendig op nie. Dit gebeur selfs met sommige wit mense wat as libtards en lefty, liberal, kommunistiese Marxiste op sosiale media uitgekryt word. As jy hulle vra om Afrikaanse sangers op te noem, sal hulle waarskynlik sê Robbie Wessels, Snotkop, Laurika Rauch, Coenie de Villiers en Francois van Coke.
Dis dalk net toeval, maar die bruin en swart stem is afwesig in die kategorie “Afrikaanse musiek”. Die normalisering van hoe sekere kategorieë lyk, soos Afrikaanse musiek sonder ’n bruin stem, wys mooi hoe apartheid gewerk het en dalk steeds werk.
Een middag hier op my stoep, so aan my regterkant soos ek nou sit en skryf, hoor ek die rap ‘n’ roller Churchil Naudé opmerk: “Apartheid het sy job gedoen.” Die gesprek, kom ek later agter, het gehandel oor hoe daar by een van die groot kunstefeeste in die Karoo 'n bruin stage geskep is weg van die res van die feesterrein, seker om praktiese redes, nader aan daar waar die bruin gemeenskappe nou woon. 'n Baie mooi gebaar om ook aan bruin mense vermaak te verskaf het ook 'n bydraende rol gespeel in die homogeniteit van beide partytjies: Die wit mense het hul Afrikaanse partytjie onder in die dorp gehou en die bruines bo-op die bult van waar hulle vanuit hul armer omgewing kon neerkyk op die wittes. Regstellende aksie mos. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Om saam met Hunter Kennedy in st. 5 te wees
15+ vrae aan Mynie Grové
Afrikalt wil nie meer polse sny nie
Ian Roberts is terug in die dorp
Jy mellow soos jy ouer word, sê Anton Goosen
Deel
-
Deel
Riku Lätti
MusikantRiku Lätti is 'n musikant, skrywer, filosoof en filmmaker.