Bokkoors loop! Sing daai bakkiesleutel-song met trots

WÊRELDBEKER-RUGBYTOERNOOI

Bokkoors loop! Sing daai bakkiesleutel-song met trots

Rugby en volksliedere gaan hand aan hand. Met die Wêreldbekertoernooi op ons drumpel kyk JAN HORN na ’n paar vreemde en vyandige volksliedere, en na wat ons ou lappieskomberslied so uniek maak. Trevor Noah het dit selfs die “bakkiesleutel-song" gedoop ...

DIS bokkoors. Wêreldbekerrugby. Pawiljoene met singende, dansende, Mexican Wave-uitvoerende ondersteuners. Vlae en volksliedere. En tussen al daardie volksliedere gaan óns volkslied ook pryk. Dis nou te sê as wie ook al die woorde kan onthou, want ons volkslied is uniek in sy lappieskombers. En dis baie anders as die ander volksliedere.

Die meeste volksliedere van die wêreld is ’n patriotiese oproep vir die volk om die land te verdedig. Of om die vyand te vermorsel. Aggressief en kragdadig.

Kyk nou maar na die Chinese volkslied:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.