Tito se plan en die Diep Beswaardes

STOMSTREKE

Tito se plan en die Diep Beswaardes

Dit is nou regtig tyd vir die ANC om te besluit waar hulle prioriteite lê - by die party of die nasionale belang, skryf ISMAIL LAGARDIEN na aanleiding van die herrie binne die alliansie oor Tito Mboweni se ekonomiese plan.

Dit raak tyd vir die ANC om die hand van transformasie in eie boesem te steek. Om homself te verander na ’n politieke party, eerder as ’n vryheidsbeweging met ’n bemoerde alliansie van begeertes en neigings.

’n Politieke party wat regeer met die toestemming van die regeerdes; nie ondanks die teenstand van populiste en revolusionêres nie.

Dít is een van die hooflesse te leer uit die bohaai rondom finansminister Tito Mboweni se “gespreksdokument” oor ekonomiese strategie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.