Wit horison: Die dagboek van die eerste SA span in Antarktika

BOEK-UITTREKSEL

Wit horison: Die dagboek van die eerste SA span in Antarktika

Op 3 Desember 1959 het 'n Noorse poolskip, die Polarbjorn, die eerste Suid-Afrikaanse span na Antarktika geneem. Daar het hulle vir langer as 'n jaar onder die sneeu gebly in 'n basis wat ons by die Nore geërf het wat ons navorsingswerk daar aan die gang gekry het. Die spandokter, ANDRÉ LE ROUX VAN DER MERWE, het dagboek gehou van die hele avontuur.

  • 29 November 2019
  • Mense & Kultuur
  • 18 min om te lees
  • artikel 24 van 24
  • André le Roux van der Merwe

HOOFSTUK 12 (verkort)

Voor die wintersneeustorms: Laaste  son

Marten se gesels oor die lug het nie net gehelp om nuwe groentesousies te kry nie, maar ook om vergelykings te tref tussen die jongste weerstoestande in die Transvaal en by ons. Teen die middel van April het 'n radio-amateur van Ermelo gekla dat die temperatuur op die Transvaalse Hoëveld tot 15 sentigrade gedaal het en dit bitter koud was...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.