Die tannies knor en sis in Die Komitee

O WEE DIE KOMITEE

Die tannies knor en sis in Die Komitee

Van komiteekamele, beleërde boerbokke en koel tantes … MADELEINE BARNARD wil weet hoekom is vroue soms so goor met mekaar.

DAAR is ’n stokou grappie wat al jare lank die ronde doen. Wat kry mens as jy ’n komitee vra om ’n perd te ontwerp? Die antwoord: ’n Kameel. Ek kan ’n paar goed byvoeg. Jy kry ook genoeg onderduimse gekonkel en duister onderstrominge om ’n hele seisoen se sepie-episodes aanmekaar te klits.

En ’n paar bloedneuse op die koop toe.

Ek het ’n ruk gelede met my hand op ’n stapel heilige boeke gesweer dat ek eerder een van my oë met ’n tandestokkie soos ’n skemerkelk-frikkadel uit haar oogkas sal vis voor ek my ooit weer begewe in die addernes van Die Komitee. Veral in ’n klein gemeenskap. Want daar het ek te hard geval en te veel littekens om te wys …..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.