9 dinge wat kinders wat moor my geleer het

KAN JY DIT OORVERTEL?

9 dinge wat kinders wat moor my geleer het

Hoe maak mens 'n kind groot wat nié moor nie? ANDRÉ LE ROUX blaai deur sy nuutste boek, Kinders wat moor: Wie se skuld is dit?, en haal ’n paar lesse daaruit.

1 Ouers is nie alles nie

Natuurlik wil ouers dit nie hoor nie.

Dis min of meer die klip wat die navorser Judith Rich Harris reeds in 1988 in die bos gegooi het met haar boek The Nurture Assumption. Daarin sê sy die aanname wat mense maak dat ouers so belangrik in ’n kind se lewe is, is verkeerd. Dis die invloed van die kind se maats, sy portuurgroep, wat die kind die res van sy lewe sal bybly...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X