Hoekom kinders hul ouers doodmaak

BOEKUITTREKSEL

Hoekom kinders hul ouers doodmaak

Hoekom, hoekom? In dié uittreksel van sy nuwe boek Kinders wat moor: Wie se skuld is dit? kyk ANDRÉ LE ROUX na die redes.

DIE statistieke is lelik.

Navorsers maak ’n onderskeid tussen ouermoord (parricide), vadermoord (patricide) en moedermoord (matricide). ’n Verskynsel so oud soos Sophokles en Shakespeare se moordstories saam. En die afgryslikheid daarvan lê in die detail, sê Paul Mones, ’n prokureur van Los Angeles wat hoofsaaklik kinders verdedig wat hul ouers doodgemaak het.

En dis nie asof Mones sonder werk sit nie. Tussen 1981 en 1993 was hy betrokke by meer as 200 ouermoordsake, meer as driekwart daarvan waar ’n seun sy pa doodgemaak het. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.