Ramadaan se omgee is nie ingeperk nie

REIK UIT TYDENS CORONA

Ramadaan se omgee is nie ingeperk nie

In hierdie e-khutbah, ’n (elektroniese) godsdienstige seremonie vir die Moslem-gemeenskap, plaas Moulana IRSHAAD SEDICK die voorbereiding op ’n ingeperkte Ramadaan in konteks.

  • 24 April 2020
  • Mense & Kultuur
  • 9 min om te lees
  • artikel 23 van 29
  • Irshaad Sedick

VANDAG is ’n baie spesiale jumuʿah (die weeklikse godsdienstige samekoms van Moslems elke Vrydagmiddag) vir ons, want ons berei ons voor op die maand van Ramadaan. Dit is die negende maand van die maankalender – ’n heilige maand vir Moslems waarin vas verpligtend is.

Ons onderwerp is Ramadaan in die inperkingstyd en ons gaan eers vandag se prediking in konteks plaas.

Ons praat oor wat presies tans gebeur, hoekom hierdie jumuʿah so belangrik is, en hoe om nou voor te berei op Ramadaan.Ons gee voorstelle vir ’n produktiewe Ramadaan in shā Allah (as God dit só wil hê).Ons sal afsluit deur vlugtig te kyk na verskuilde geleenthede wat dalk in die glorieryke maand van Ramadaan op ons wag...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.