IN tye van tragedie, soos pandemie of oorlog, gebeur twee geloofsgoed: God word opnuut aangegryp of God word opnuut verwerp.
Nie deur almal nie. Maar deur meer mense as gewoonlik. Ook deur mense wat dit nooit eintlik van hulleself verwag het nie: van a-gelowiges (in aaklige kerktaal: geloofsonverskilliges) wat nie gedink het godskwessies leef nog iewers in hulle binneste nie, tot teoloë wat deurdagte insigte skielik hulle derms nuut voel draai.
Agter sulke reaksies lê, onder meer, ’n gedeelde vae idee: Maar hóé sou ’n mens dan nou kan glo?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.