My pa is ’n pionier in sy eie kombuis

VADERSDAG 2020

My pa is ’n pionier in sy eie kombuis

MARITA VAN DER VYVER se hart kraak van hartseer omdat haar pa vanjaar Vadersdag sonder ’n familiefees deurbring, maar word getroos deur 'n Sinatra-song vir al die pa's wat lewenslank weier om te bly lê.

MY pa is windmakerig en hardegat en beduiweld, het ek gedink toe ek jonk was. Nee, hy is sjarmant en gedrewe en lewenslustig, het ander mense my altyd vertel. Selfs my skoolmaats, in eenvoudiger taal.

Ja, maar julle ken hom nie, wou ek brom. As julle maar weet.

Nou is ék oud genoeg om te weet. My pa is windmakerig én sjarmant, hardegat en gedrewe, beduiweld en lewenslustig. Soos ons almal is hy aanmekaargestik van teenstrydighede, die nate nie altyd mooi afgewerk as jy van naby kyk nie, maar die eindproduk is eindeloos verrassend...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X