BOEKUITTREKSEL | Vriende in hoë plekke

THE ENFORCERS

BOEKUITTREKSEL | Vriende in hoë plekke

Met hierdie boek oor die Kaapse onderwêreld het CARYN DOLLEY gesorg dat haar naam in dieselfde asem genoem word as swaargewig-misdaadskrywers soos Mandy Wiener. Dolley krap die Kaapse misdaadweb oop en skryf oor bendebase, korrupte polisiemanne en skatryk skelms – die karakters wat die ‘beskermingsbedryf’ beheer: die bouncers en sekuriteit by nagklubs en ontkleeklubs. In die middel van hierdie oorlog is Nafiz Modack.

IT’S a common thread: the denial by those involved in shady dealings that they have any inside links with law enforcement. Mark Lifman, for instance, claimed that he’d only ever been close to one person in the police service, and that this person wasn’t an influential or high-ranking officer. This was despite the fact that throughout the Modack bail hearing in late 2017 and early 2018 it was implied, and sometimes said, that Modack and his co-accused Jacques Cronje and Ashley Fields believed that Mark Lifman was behind their arrests.

By the same token, Jerome Booysen denied not only having influence in the police but being involved in gangsterism at all. ‘Where the people come on with this gangsterism and gangster stuff, they must come and prove it to me because maybe I don’t have a lot of friends in the police and that’s why they can point fingers because they [are] pointing the finger away from them [sic],’ he said.

The evidence and mounting suspicions, however, often seemed The to contradict this. For example, during what appeared to be a fair amount of police dirty laundry aired during the Modack bail application, a cop investigator claimed that Nafiz Modack had previously said that police major generals Mzwandile Tiyo and Patrick Mbotho (who in December 2018 was named the new head of the Hawks for the North West province) would sort out issues Modack had...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.