Ja, ons is nie almal wenners nie

PLEASE LIKE ME

Ja, ons is nie almal wenners nie

Soms kry iemand dit reg om daardie onmooi oomblikke, daardie nie-orraait-wees-nie, te distilleer tot kuns, skryf DEBORAH STEINMAIR. Sy beveel 'n Netflix-reeks aan. Jy kan haar later bedank.

ONS werk van die huis af. Smôrens strompel ons reguit van bed na rekenaar. Soms borsel ons eers teen twaalfuur tande. 'n Mens kry soveel gedoen as jy nie die verkeer hoef te trotseer en aangenaam met kollegas moet klets nie.

Heeldag woeker ek met tekste, op skerms en op papier.

Ek het gelees water is sensitief vir woorde; waterdruppels bewaar die afdruk van plekke en sinne soos herinnerings in hul selstruktuur. Ek is 'n kweekhuisplant op die oop vlakte. Woorde en vibrasies vorm ook mý selle...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.