Aan’t vere skud in Kamakas, tydelike skuilte teen die pandemie, deel MICHÈLE MEYER haar dagboek. Hierdie is die tweede aflewering van haar Kakamas-kronieke.
OM jou karweigoete so uit te pak, staanplek te kry vir elke bakkie en hangplek vir elke karos, is diepreiniging vir die gees. Spa-dag vir die binneste self. Om net dit byderhand te hê waarsonder jy nie kán nie, is so goed soos ’n hoëgehalte-mikroskrop vir ’n tam vel. Fyn meet en pas van noodsaaklike dinge vir dag-tot-dag-joppies – ’n masker wat velle weer hys tot waar hulle was voor swaartekrag en worrie-gewiggies kom hang het. Om lêplek te beding vir van jou allerliefste boeke tot die fênsie microplane wat om de dood moes saam – alles ingepas in jou tydelike 40 m²-flêtjie – word ’n mineraal-balsem wat ’n voos gevreet pamperlang.
Die laaste blik kekerertjies is in die kruideniers-laai, buite vonk ’n wingerdstompvuur. Ons braai ons laaste Pretoria-wors in die glimlig van die pekanneutwoud. Niks meer is nodig nie.
Neem my op vlerke..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
BOESMANLAND VAT MY HAND
Die donker kom na Kakamas
Aan’t vere skud in Kamakas, tydelike skuilte teen die pandemie, deel MICHÈLE MEYER haar dagboek. Hierdie is die tweede aflewering van haar Kakamas-kronieke.
Deel
OM jou karweigoete so uit te pak, staanplek te kry vir elke bakkie en hangplek vir elke karos, is diepreiniging vir die gees. Spa-dag vir die binneste self. Om net dit byderhand te hê waarsonder jy nie kán nie, is so goed soos ’n hoëgehalte-mikroskrop vir ’n tam vel. Fyn meet en pas van noodsaaklike dinge vir dag-tot-dag-joppies – ’n masker wat velle weer hys tot waar hulle was voor swaartekrag en worrie-gewiggies kom hang het. Om lêplek te beding vir van jou allerliefste boeke tot die fênsie microplane wat om de dood moes saam – alles ingepas in jou tydelike 40 m²-flêtjie – word ’n mineraal-balsem wat ’n voos gevreet pamperlang.
Die laaste blik kekerertjies is in die kruideniers-laai, buite vonk ’n wingerdstompvuur. Ons braai ons laaste Pretoria-wors in die glimlig van die pekanneutwoud. Niks meer is nodig nie.
Neem my op vlerke..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Michèle Meyer
SkrywerMichèle Meyer skryf oor alles wat sy moontlik kan. Sy is die wenner van die 2017 US Woordfees/Du Toitskloof-kortverhaalkompetisie. Sy woon in Pretoria en hou daarvan.