PORTRETTE | Corona isse vylgat move

MOENIE GERUS RAAK NIE

PORTRETTE | Corona isse vylgat move

Die digters RONELDA S. KAMFER en NATHAN TRANTRAAL stel 'n portretreeks saam wat vertel hoe mense die coronavirus fisiek en emosioneel ervaar. Nathan is die illustreerder; Ronelda vertel die stories. Die derde aflewering in dié reeks fokus op mense wat in die kleinhandelbedryf werk, van eienaars tot drywers.

  • 05 Februarie 2021
  • Mense & Kultuur
  • 1 min om te lees
  • Ronelda S. Kamfer & Nathan Trantraal

3. Retail

Sade Visser, 30 jaar oud, kassier

Ammel in my hys se wêke was toe vi lockdown, as ekkie dié wêk gehad et ie, wiet ekkie. Ôs het gegan vanaf ammel wêk na niks. Ek vedien barely R2,000 innie maand...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X