Sukses bo alles

BOEKUITTREKSEL

Sukses bo alles

Eran Eyal het als gehad wat sy hart begeer. Maar in 2018 het die New Yorkse polisie hom vasgetrek en hy is Rikers Island toe gestuur. Hierdie Suid-Afrikaanse entrepreneur is ontbloot as 'n bedrieër wat niks in die pad van sy sukses sou laat staan nie, selfs al moes hy leuen op leuen vertel. Die skrywer Stephen Timm vertel sy verhaal in sy nuwe boek, At Any Cost. Hier is 'n uittreksel.

After his conviction, many of Eyal’s victims, as well as those who knew him (or thought they knew him), asked: why did he do it? It’s the one question that keeps coming up. Was he just like any other tech entrepreneur, who is driven by dreams of making it big, and who ends up talking up their company a little too much? Or was there more to it?

I began to wonder if what really drove Eyal was competition with Avi – to get the attention and respect that he always felt had eluded him. He had lived in the shadow of his wildly successful brother for many years. Had Eyal decided that if he couldn’t make a success of himself as an honest person, he would resort to anything to win?

Another question to ponder is why so many investors had fallen for Eyal? ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.