BOEKBEDONNERD nr. 17 | Oor reeksmoordenaars, kerkgewoontes en...

DIS LEESTYD!

BOEKBEDONNERD nr. 17 | Oor reeksmoordenaars, kerkgewoontes en die diep Karoo

Van 'n koffietafelboek oor die mooiste Karoo tot Bybelse inspirasie vir hoe om ligter te leef. ANNELIESE BURGESS kies sewe boeke uit vir die bibliofiele onder ons.

’n Nuwe manier van kyk na die politiek wat ons dink ons ken

'n Boek oor die politieke ontwikkelinge in Suid-Afrika oor die afgelope drie dekades skep selde groot verwagtings. So 'n boek gaan seker hier en daar vir ons iets nuuts vertel, dinge 'n bietjie anders inspan en dan 'n tentatiewe prognose skets. Maar 'n mens verwag nie regtig dat jy 'n dag later daaroor gaan nadink terwyl jy Checkers toe ry nie. Dit is wat met hom gebeur het skryf DOUW KRÜGER.

Die boek het  'n paar dae op my lessenaar gelê voor my oë oor die agterblad begin dwaal het. Dit word daar beskryf as 'n samevoeging van “History, big-picture philosophy, grassroots journalism and a novelist’s eye – animated by a genuine sense of moral indignation at the current state of the nation …” Dit is die indruk wat hierdie mede-redakteur van GroundUp se boek op iemand gemaak het. GroundUp is 'n nuusagentskap wat oor hulleself sê: “We report news that is in the public interest, with an emphasis on the human rights of vulnerable communities.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.