Borsmelk maak ons lief vir soet-en-vetterig
Dr. Michael Mosley is 'n mediese doktor en gesondheidskrywer en is veral bekend vir sy aanbieding van Trust Me, I'm a Doctor op BBC Two. Ek het afgekom op 'n interessante stukkie navorsing (https://journals.plos.org/plosone/article?id=10.1371/journal.pone.0117959) in sy boek The Fast 800. Navorsers aan die Universiteit van Michigan het in 2015 altesaam 120 deelnemers gevra om uit 35 verskillende kossoorte te kies en dit op die sogenaamde Yale Food Addiction Scale te rangeer.
Heel boaan die lys was sjokolade, gevolg deur roomys, slaptjips, pizza, koekies, tjips, koek, gebotterde springmielies en kaasburgers. Iewers in die middel was kaas, spek en neute. Heel onder was salm, bruinrys, komkommer en broccoli. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.