REAGEN ALLEN het in die misdaad en bendegeweld van Mitchells Plain in Kaapstad grootgeword en het saam met sy bure teen hierdie plaag in die gemeenskap baklei.
Dis waar mense soos Helen Zille hom raakgesien en hom vir die DA gewerf het.
En nou het Allen (37) die soort geleentheid waarvan hy maar net kon droom: Hy is die Wes-Kaap se nuwe LUR vir gemeenskapsveiligheid en polisieoorsig. Sy taak is nie maklik nie en onder meer polisiekorrupsie is nou sy probleem...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.