Redding Internasionaal
Dis die moeite werd om Disney + te kry nét om The Rescue te kyk. Die gedugte regisseurspan Elizabeth Chai Vasarhelyi en Jimmy Chin, wat ook Free Solo gemaak het, het drie jaar lank gearbei om seker te maak die storie van die redding van die Thaise seuns uit die oorstroomde grot in 2018 word reg en deeglik vertel.
En dit het beslis gewerk...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.