BOEKE | Sjiek erotiek, maagderowers en naakte begeerte

LEESTYD

BOEKE | Sjiek erotiek, maagderowers en naakte begeerte

Drie wennerboeke deur Erla-Mari Diedericks, Sarai Walker en Akwaeke Emezi, gelees en aanbeveel deur DEBORAH STEINMAIR.

Die bewonderaar deur Erla-Mari Diedericks

Ek het hier (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-07-29-boekbedonnerd-nr-23-n-fantastiese-nuwe-krimi-hyg-en-ril-in-afrikaans-en-die-binnekant-van-n-scriptorium/) geskryf oor Diedericks se vorige boek, Dominique – minder as vleiend. En daar gryp die opvolg my.

Die leser is weer in die leefwêreld van die beskadigde kunstenaar Dominique, wat haar duiwels besweer deur ’n alter ego, die hoëklas-gesellin Courtesan. Haar sielkundige, Martin, speel ook weer ’n belangrike rol, hy wat kompulsief tel om homself te kalmeer...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.