EINDE verlede jaar stap ek vir oulaas, ná ses jaar, uit ’n opleidingsessie vir taxi-operateurs (taxi-eienaars of taxibase, as jy wil) en personeel van taxiverenigings.
Tydens die opleiding het ek ’n heel ander kant van taxibase leer ken as die een wat in die media voorgehou word, naamlik dié van strydende faksies, vasgevang in gewelddadige oorloë.
Ek is veronderstel om iets van kommunikasievaardighede in die werkplek te weet. Op daardie laaste dag, soos telkens vantevore, was ek oortuig ek het meer by húlle oor kommunikasie geleer as hulle by mý...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.