Voorwaarts, Mars
Daar is tans agt ruimtetuie in 'n wentelbaan om Mars, en drie voertuie wat op die oppervlak rondry om inligting in te samel. Maar vir die kritiek belangrike gedeelte tussenin is daar nog nie 'n effektiewe manier om die planeet te navigeer nie. Die beste oplossing tot dusver was Nasa se Ingenuity-helikopter, maar dié is aangewese op sonkrag wat batterye laai, en kan net sowat drie minute op 'n slag in die lug bly. Dit is ook nie in staat tot hoogtes van meer as 12 meter nie.
'n Baie beter oplossing, sê 'n span ingenieurs van die Universiteit van Arizona (https://news.arizona.edu/story/engineers-design-motorless-sailplane-mars-exploration), is 'n sweeftuig – dit kan teoreties die volop wind en termiese lae in Mars se atmosfeer as energiebronne gebruik en sodoende dae lank in die lug bly. Hul voorstel is pas in die vaktydskrif Aerospace (https://www.mdpi.com/2226-4310/9/6/306)gepubliseer...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.