×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Om hierdie wêreld te verlaat

DIE MENS WIK

Om hierdie wêreld te verlaat

DOUW KRÜGER vertel van sy eenoogvrou wat aan hom klou op die trein na Zwolle in Duitsland, en van hartseernuus uit Suid-Afrika.

DINGE werk nie altyd uit soos beplan nie. Verwoerd, Napoleon, Putin en dalk ook Ramaphosa kan daarvan getuig. Maar nie net hulle nie – nou ook ek en vroulief, of soos mens eintlik volgens Europese spraaketiket behoort te sê, vroulief en ek.

Nadat Covid ons beplande tweejaarlikse besoek aan Duitsland en Nederland bevark het, kom ons ’n paar weke gelede weer in Nederland aan. Die eerste indrukke op die Schiphol-lughawe is nie baie goed nie. Lang toue mense wat ure lank wag.

Maar toe ons uiteindelik uitstap en die niggie wat ons kom haal daarbuite sien staan, is die ou gevoel weer daar. Uiteindelik is ons weer hier. En ek ervaar dinge positief. Natuurlik nie foutloos nie. Die onkruid op die sypaadjies waarby al die Nederlanders daagliks verbykyk, is diep in my bewussyn ingegraveer. Dieselfde met die onbekostigbare rooivleis en die duur treinkaartjies. En die feit dat Suid-Afrikaanse wyn hier nie so lekker smaak as tuis nie. Dáárdie antwoord soek ek nog...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X