Wat van ’n larney lunch vir jou skoonma?

FYNPROE

Wat van ’n larney lunch vir jou skoonma?

G’n mens sal dié maaltyd kan kritiseer of weerstaan nie, selfs nie eens jou skoonmoeder en dié se nuwe man nie. Probeer gerus NETTIE PIKEUR se driegang-Sondagmaal.

HULLE kom vir ete, jou skoonma, dié se nuwe man en boonop jou geliefde. Jy het belowe jy sal jou nuwe kookkuns ten toon stel.

Moenie in die broek bewe nie: Kook is maklik. Beplan vooruit sodat jy ’n rukkie met skoonma en haar unspeakable familie kan gesels.

Botterskorsiesop..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.