Dis (al weer) alles oor die olie en gas
Met al Vladimir Putin se pogings om Navo se “ekspansionisme” as regverdiging vir die inval in Oekraïne voor te hou, is daar eintlik ’n veel krasser motivering: die beskerming van Rusland se olie- en gasbronne, vir binnelandse gebruik sowel as die uitvoer daarvan via pypleidings en olietenkers.
Hieroor het ek weer die geopolitieke strateeg Peter Zeihan se ontleding op YouTube insiggewend gevind, al word hy gereeld daarvan beskuldig dat hy ’n profeet van Doom Porn is:..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.