NAPOLEON Bonaparte draai seker in sy graf om by die blote gedagte aan ’n luukse ontwikkeling op die eiland waar hy die laaste ses jaar van sy lewe in bannelingskap deurgebring het. Hy het die eiland met soveel passie gehaat dat hy glo ’n vloek daaroor uitgespreek het.
Vir Suid-Afrikaners het die eiland ook ’n historiese verbintenis deurdat meer as 6,000 Boere met die Tweede Anglo-Boereoorlog daar as krygsgevangenes aangehou is. Sowat 200 van hulle het daar omgekom.
Nadat die eiland lank net per skip bereik kon word, het die eerste lughawe op St. Helena twee jaar gelede met weeklikse kommersiële vlugte afgeskop. Net om die lughawe gebou te kry, het aan die Suid-Afrikaanse konstruksiemaatskappy Basil Read internasionale toekennings besorg. Die maatskappy is egter sedert verlede jaar in sakeredding...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.