Cecilia Steyn – in die kop van ’n demoon

KRUGERSDORP-MOORDE

Cecilia Steyn – in die kop van ’n demoon

Patologiese leuenaar, meesteres van oëverblindery, indrukwekkende getuie, bruid van Satan, vir die regter wat haar verhoor het sy “ergste saak”, vir die speurder sy “mees bisarre saak”. Hoe verklaar jy so ’n mens? vra ANDRÉ LE ROUX.

DIS die demone.

Hulle gooi jou teen die vloer en laat jou kerm soos ’n kind. Daar’s bloed in jou mondhoeke. Dan vat die ander oor ...

Daar is meer as honderd “ander”. Jy gaan lê net op jou rug, maak jou oë toe, dan kom hulle vir jou. Lilly, die een wat jou vervloek. Daphne, die een wat graag kosmaak. Die bose Akheshia. Maar met ’n ander enetjie, die driejarige Anja, kan jy alte lekker speel en inkleur...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X