Cyril se keuse is tussen ANC-harmonie en ekonomiese oorlewing

FINANSIES

Cyril se keuse is tussen ANC-harmonie en ekonomiese oorlewing

Tito Mboweni het Dinsdag ’n streep in die sand getrek en vir die ANC gesê die tyd vir retoriek en ideologiese dromery is oor, dit is tyd vir skokterapie om die ekonomie te red. Maar het hy die heelhartige steun van die president en senior lede van die kabinet, wonder MAX DU PREEZ.

DIT lees vir gewone sterflinge soos ’n dokument vol gesonde verstand en oortuigende insigte, maar dié 62 bladsye, en nóg vyftien met voetnotas en verwysings, kan die regerende ANC uiteindelik dwing om te besluit of daar genoeg politieke waagmoed is om die ekonomie van ineenstorting te red.

Die titel van die besprekingsdokument wat die minister van finansies namens die nasionale tesourie uitgereik het, is Ekonomiese transformasie, inklusiewe groei en mededingendheid: die pad na ’n ekonomiese strategie vir Suid-Afrika.

Dit daag die ortodoksie van die ANC-as-bevrydingsbeweging uit en gooi die dogma van die Nasionale Demokratiese Revolusie in die asblik...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X