DIT het die Mosambiekse vervolgingsgesag bykans vyf maande geneem om dié klagstaat op te stel. Die beskuldigdes strek van hoës in die intelligensiediens in die land tot ’n oudpresident se seun, en is een-een van Maart vanjaar af gearresteer en in die tronk gestop.
So wyd as die verskeidenheid van die beskuldigdes is, net so wyd is hul voorkeure oor waarop om geld te bestee. Dit wissel van luukse voertuie, trekkers en eiendom tot bykans 600 Brahmaanbeeste. Die meeste daarvan is in Suid-Afrika gekoop.
Die uiteensetting en verduideliking van hoe die 20 beskuldigdes te werk gegaan het, sowel as hul vriendskappe en kontakte, begin in 2011 toe Cipriano Mutota, ’n topamptenaar in die Mosambiekse intelligensiediens (SISE), glo ’n oproep van ’n ou vriend in Suid-Afrika gehad het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.