Die oorlog van historiese geheueverlies

VERGETE FEITE

Die oorlog van historiese geheueverlies

Dit was nie 'n witmansoorlog of een tussen jintelmans nie. Allermins. Die Anglo-Boereoorlog wat 120 jaar gelede in Suid-Afrika uitgebreek het, het die toekoms van alle mense in dié land verander. Hierdie oorlog het trauma en spanning veroorsaak wat ons vandag nog teister, skryf ELSABÉ BRITS.

GESKIEDENIS is in elke opsig die storie van die mensdom – die storie van ons. Dit is nie bloot feite, datums en name nie, want daardie name was mense.

Dit is die verhaal van ons almal. Hoe ons hier gekom het, wie en wat ons is, en hoe die ons van die verlede se dade die toekoms gerig het – goed en sleg.

Die Anglo-Boereoorlog (ABO) van 11 Oktober 1899 tot 31 Mei 1902 was nie net die bloedigste stryd tot nog toe in die land nie, maar het honderdduisende mense – aan albei kante – getraumatiseer. Ook swart mense wat intens gely en in hul duisende gesterf het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X