Kitskennis | Tot waar het VBS se stroopgeld oral afgedrup?

KLINK SLIM OM DIE BRAAIVLEISVUUR

Kitskennis | Tot waar het VBS se stroopgeld oral afgedrup?

Nuwe getuienis het die afgelope week aan die lig gekom waarvolgens opnuut beweer word dat die EFF en sy twee prominentste leiers tóg voordeel getrek het uit geld wat by die vergane VBS Mutual Bank gesteel is. WILLEM KEMPEN verduidelik.

Wie en wat is VBS?

Die eerste drie letters in VBS Mutual Bank staan vir Venda Building Society, die naam waaronder dié instelling in 1982 tot stand gekom het. Later het dit ’n sogenaamde onderlinge of “mutual” bank geword, dit wil sê ’n bank wat aan sy lede behoort.

Dié onderskeid is belangrik omdat onderlinge banke aan ander reëls as gewone handelsbanke onderworpe is – munisipaliteite se geld mag byvoorbeeld volgens wet nie by ’n onderlinge bank belê word nie. Tog is dit presies wat gebeur het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.