TOE Jacob Gedleyihlekisa Zuma in Mei 2009 beëdig is as Suid-Afrika se vierde demokraties verkose president, was Sonono Khoza swanger met sy 20ste kind (waarvan ons weet).
In Oktober van daardie jaar het Sonono – dogter van Zuma se vriend die sokkerbaas Irvin Khoza – geboorte gegee aan Thandekile Matina Zuma. Die president het erken dat hy inhlawulo – skadevergoeding – vir dié karnale plesiertjie moes betaal.
Ons weet nie hoeveel Zuma opgedok het nie, maar dit was waarskynlik ’n aardige bedrag wat hy moontlik betaal het met “salarisse” wat die sekuriteitsmagnaat Roy Moodley aan hom betaal het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.