DIE lewe gaan nooit weer dieselfde wees nie, het 'n somber Ramaphosa Donderdagaand gesê.
“Soos ons deur die krisis beur, gaan ons land deur 'n proses van fundamentele herkonstruksie moet gaan. Om dit te kan doen, sal ons op ons sterkpunte moet steun: ons milde natuurlike hulpbronne, ons gevorderde infrastruktuur, ons diep finansiële markte, ons bewese vermoëns in inligting en kommunikasietegnologie, en die diepte van die talent van ons mense.”
Suid-Afrika staan aan die begin van 'n “monumentale stryd” teen die virus en ons sal in die komende maande ons reaksie en ingrypings op 'n massiewe skaal moet opskerp. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.