Dit gaan saamstaan kos om Covid-19-hongersnood te stop

SUID-AFRIKANERS HELP MEKAAR

Dit gaan saamstaan kos om Covid-19-hongersnood te stop

Winkels is hierdie week plek-plek in die land geplunder. Eers was dit net 'n paar sporadiese voorvalle van drankwinkels, maar nou het supermarkte ook begin deurgeloop. ANNELIESE BURGESS kyk na voedselsekerheid en berig dat die Solidariteitsfonds nou een van die grootste kosingrypings tot nog toe in Suid-Afrika se geskiedenis van stapel gaan stuur.

DIE inperking begin bitter diep byt. En in arm gemeenskappe is dit nie 'n byt van ongemak nie, maar een van sigbaarwordende desperaatheid.

Dit is hoekom dit sulke welkome nuus is dat die Solidariteitsfonds, Suid-Afrika se groot Covid-bekampingsorganisasie wat deur die grootste name in die privaat sektor gelei word, vandag (Vrydag) een van die grootste kosintervensies in die geskiedenis van ons land van stapel stuur. Die fonds het R120 miljoen opsy gesit om kospakkies aan meer as 200,000 families oor Suid-Afrika heen te voorsien.

Die trein in die tonnel..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.