VSA: die Keramiekman vs. Biden/Harris

DRAMA VAN DIE EEU

VSA: die Keramiekman vs. Biden/Harris

Gordel vas, hier kom 'n reeks onthullings in die verbete presidentsverkiesingstryd oor sogenaamde skandale wat 2016 na 'n kinderpartytjie sal laat lyk, skryf ARRIE ROSSOUW uit Amerika.

WAARSKUWING: Maak julle gereed vir 'n chaotiese Amerikaanse presidentsverkiesing.

Moenie verwag om op 4 November 2020 wakker te word met Joe Biden se naam as oorwinnaar uitgebasuin in elke koeranthoofopskrif en flitsende as brekende nuus op elke televisieskerm nie.

In die ergste scenario sal die uitslag teen einde November óf nog nie bekend wees nie weens probleme met die tel van posstemme, óf staan Donald Trump se regsverteenwoordigers voor die hooggeregshof om in 'n dringende aansoek te vra dat die verkiesingsuitslag ongeldig verklaar word weens “massiewe” verkiesingsbedrog met posstemme...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.