KABELTORINGS en selfs hele treinstasies word landwyd geplunder, en die ekonomiese impak van die geweldige diefstal en sabotasie van Metrorail se passasierspoornetwerk gaan ons almal hard tref, waarsku ekonome en vervoerkenners.
Net sewe van Metrorail se 34 passasierslyne loop tans (https://www.timeslive.co.za/sunday-times/news/2020-09-13-in-pictures-prasa-cable-theft-and-vandalism/) – en boonop almal met minder dienste – terwyl die Passasierspooragentskap (Prasa) sukkel met die gevolge van die oorweldigende kabeldiefstal.
Maar dit is nou al veel meer as net kabeldiefstal wat die probleem is. Hele stasies, soos Jeppe in Johannesburg, is verwoes. In Kaapstad is daar 'n nedersetting gebou bo-oor 'n ongebruikte spoorlyn, wat dus vervang sal moet word voordat die lyn kan heropen. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.