DIT is nou net oor 'n jaar sedert Mark Barnes weg is by die Suid-Afrikaanse Poskantoor. Ná byna vier jaar waarin hy die instelling stadig maar seker weer op koers begin kry het, het hy op 'n dag in Augustus verlede jaar ewe skielik (en onverwags) aangekondig hy loop.
Hy wil steeds nie uitwei oor presies waarom hy die aftog geblaas het nie, en hy wil hom nog minder uitlaat oor die R4.9 biljoen waarvoor die instelling nou weer by die regering bakhand staan. “Ek het destyds die regering geluk gewens en in vrede gegaan," is al wat hy bereid is om daaroor te sê.
“Daar is geen geld in die wêreld wat my die ervaring sou kon gekoop het wat ek by die Poskantoor opgedoen het nie. Ek het gegaan om ander te leer, toe leer ek self."..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.