Agent RS536 se fenomenale lewe saam met die vrot skuim van...

JOHANN VAN LOGGERENBERG

Agent RS536 se fenomenale lewe saam met die vrot skuim van die samelewing

Die belasting-speurhond Johann van Loggerenberg se nuwe boek, Cop Under Cover, het pas verskyn. Dié boek is die jong Van Loggerenberg se verstommende reis as 'n geheime polisie-agent tot in die hart van misdaadsindikate. Cop Under Cover, sê JACQUES PAUW, is 'n riller.

IN Augustus 2014 het die Sunday Times een van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se voorste uitvoerende amptenare as apartheid-spioen nommer RS536 “ontbloot".

Op daardie dag het die lenige Johann van Loggerenberg met sy staalgrys oë en sout-en-peper-baard lid geword van 'n koterie van individue: Craig Williamson, Olivia Forsyth, Vanessa Brereton, Karl Edwards, Mark Behr en Gordon Brookbanks.

Hulle was impimpi’s wat daarvoor verantwoordelik was dat hul mede-Suid-Afrikaners ontvoer, opgeblaas, vermoor, geteiken, gemartel en aangehou is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.