Nie mét Ace nie, sónder Ace

WOELINGE OP WOENSDAG

Nie mét Ace nie, sónder Ace

Ace Magashule kan teen die naweek geskors wees. Die katnes van korrupsie word nou behoorlik oopgekrap. En daar is nuwe medisyne vir Covid, beter as ivermektien.

ASK not for whom the bell tolls. It tolls for thee, Ace.

Is dit die begin van die einde? Of die einde van die begin? Die middel van die begin van die einde?

Die eintlike vraag is: Gaan daar nog 'n RET-faksie in die ANC wees wanneer die party later vanjaar 'n nasionale algemene raadsvergadering hou, en gaan dit nog bestaan wanneer die party in Desember volgende jaar 'n nuwe leierskap moet kies?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.