EEN DING WAAROOR ONS NIÉ HOEF TE WORRIE NIE!
Prysdruk bou op, maar g’n inflasiemonster vir eers in sig
Onlangse inflasiesyfers vir die VSA en Suid-Afrika het in sommige kringe opnuut tot ongemak gelei dat ons ’n nuwe era van hoër inflasie betree. Soos vroeër vanjaar is sulke vrese ongegrond, skryf HUGO PIENAAR.

Deel
IN Mei vanjaar het iets gebeur wat ons nie aldag sien nie: Die hooflyn-verbruikersprysinflasiekoers in die VSA was 5% (van jaar tot jaar). Dit was die vinnigste tempo van oorhoofse prysstygings in die VSA in amper 13 jaar. In Suid-Afrika was die ooreenstemmende inflasiekoers vir Mei 5.2%.
Dit is hoogs ongewoon dat die amptelike inflasiesyfer in die VSA en Suid-Afrika min of meer ooreenstem. Tussen die jare 2000 en 2020 was die gemiddelde jaarlikse verbruikersinflasiekoers in die VSA net meer as 2%. Oor dieselfde periode was die syfer vir Suid-Afrika 5.5%. Die historiese tendens vir die afgelope 20 jaar is dus dat inflasie in Suid-Afrika omtrent 3.5 persentasiepunte hoër is as in die VSA.
Insetkostes styg behoorlik..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Hugo Pienaar
EkonoomPienaar is hoofekonoom van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek aan die Universiteit Stellenbosch. Die rubriek is sy eie mening.