DIE WhatsApp-boodskap pieng op my foonskerm. Dis van ’n vriend met familie in Namibië.
“Gaan wild in Gobabis. My ma’t twee skoolpelle in ’n week verloor. Hul 50ste reünie volgende April, hulle’s almal heeltyd in verbinding. Een vriendin laat weet elkeen moet op sy eie mishoop sit en verwerk. Sy sit alleen op Maltahöhe (110 km wes van Mariental) op plaas. Sy wil in haar bakkie klim, kos vat en drukkies gee, maar weet dis domastrant.
“NG-pastorie op Gobabis nou ingerig as halfweghawe...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Malvalekkers en double-ply vir ’n braai