Klasloop in Kakamas

BOESMANLAND VAT MY HAND

Klasloop in Kakamas

Benewens skuilte teen die pes bied Kakamas ook kans vir leer – buitelesse sowel as dié na binne. MICHÈLE MEYER deel haar dagboek in die slot-aflewering van die Kakamas-kronieke.

Kakamas 101

Johannes die Doper het in die woestyn van sprinkane en wilde heuning geleef en in die wildernis van Judea loop preek. Santiago, die hoofkarakter in Paulo Coelho se The Alchemist, moes Sahara toe om onder meer te leer van die alchemie van wind, verlies en liefde. In die ooptes van Boesmanland het ons bloot tydelike pantser teen die pandemie kom soek. Op die koop toe vind ons toe ’n leermeester hier, 741km weg van die naaste universiteit.

Oop en bloot lesse in eenvoudige taal en beelde leer mens meestal makliker. Kennis verwerf het minder te make met voorleggings en hogere vaktaal as sien deur ’n ander se oë of luister na hul praat. Hier’s enkele van ente kennis wat ses weke aan die voete van meester Kakamas openbaar het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X