DINK aan die kaart van Suider-Afrika rondom die laaste 25 jaar van die 19de eeu. Jy sal ’n verwronge weergawe van vandag se nege provinsies sien.
Die grootste deel van die wes- en ooskus en tot by die Vaalrivier is ’n Britse kolonie. Gaan nog verder op teen die weskus en daar lê Suidwes-Afrika – vier jaar voor die Duitse besetting – as ’n uitgestrekte stuk grond langs ’n ewe groot woestynstrook: die Kalahari en die Betsjoeanaland-protektoraat (later Botswana), wat ook onder Britse bewind was.
Aan die noordelike rand van die Kaapkolonie lê Griekwaland-Wes en -Oos weerskante van die Boererepubliek van die Oranje-Vrystaat, met Basoetoland tussen die twee ingedruk...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.