Malvalekkers en double-ply vir ’n braai

VAT VLAM

Malvalekkers en double-ply vir ’n braai

Jaco Strydom, leier van Echo-jeugontwikkeling, en sy uitgebreide familie van hawelose jongmense wys vir MICHÈLE MEYER hoe Suid-Afrikaners behoort te braai.

MENS daag mos nie met leë hande by ’n braai op nie, veral nie wanneer jy jouself genooi het nie. Ek vra vir Jaco Strydom wat ek kan saambring na die familiebraai by Echo-jeugontwikkeling se seunshuis in Villieria, Pretoria.

“Ag, dis regtig oukei, man.” Ek vra wat van wyn. “Nee, asseblief nie. Hier’s mense wat stry teen alkoholisme en dwelmverslawing, ons slaan oor met die wyn. Maar as jy regtig iets wil bring, maak dit ’n boemelaar.”

Malvalekkers en double-ply..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.