Baai for now, Petoors | Die Covid-koes na Kakamas

BOESMANLAND VAT MY HAND

Baai for now, Petoors | Die Covid-koes na Kakamas

Al nader dreig die pandemie, Gauteng raak ’n warm plaat. MICHÈLE MEYER gee pad en deel haar dagboek. Hierdie is die eerste aflewering van haar Kakamas-kronieke.

DAAR'S ’n sekere sit wat my wederhelf sit wanneer hy ingrypende nuus lees. Maar sy sit wat die meeste weggee van die ratwerke in daai denke, is die vooroor bolyf, kop peinsend omlaag, voorvinger al langs ’n lyn op ’n kaart aan die natrek.

Dis ’n nuwe jaar, ons is deurmekaar

Drie dae voor Nuwejaar spreek ons beleërde president die nasie toe. Brandpunte of hotspots, areas met uitsonderlik stygende getalle Covid-19-infeksies, slaan landwyd soos masels oor ’n koorsige lyf uit...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.